1475 Avsnitt

  1. ‘n Huwelik is dit wat Jy Daarvan Maak

    Publicerades: 2022-02-04
  2. ‘n Ware Tuiste

    Publicerades: 2022-02-03
  3. Wat Sal Jy Doen om te Wen?

    Publicerades: 2022-02-02
  4. Die Opdrag om te Vergeef

    Publicerades: 2022-02-01
  5. Sien Dinge Soos Dit Is

    Publicerades: 2022-01-31
  6. Here, Vul Ons Met U Liefde

    Publicerades: 2022-01-28
  7. Maak Seker Jou Lewe het Betekenis

    Publicerades: 2022-01-27
  8. Die Toorn van God

    Publicerades: 2022-01-26
  9. ‘n Benul van Tyd

    Publicerades: 2022-01-25
  10. ‘n Ewige Tuiste

    Publicerades: 2022-01-24
  11. Hoe Leef Ons As Geredde Mense?

    Publicerades: 2022-01-21
  12. Omdat Jy Geglo Het

    Publicerades: 2022-01-20
  13. Die Goedheid van God

    Publicerades: 2022-01-19
  14. Uit Die Dood Opgewek

    Publicerades: 2022-01-18
  15. Uit Genade Gered

    Publicerades: 2022-01-17
  16. Hoe Gefokus is Jy?

    Publicerades: 2022-01-14
  17. Maak Jou Hart Groter Oop

    Publicerades: 2022-01-13
  18. Kultuur-oorloë

    Publicerades: 2022-01-12
  19. Moeg en Dors

    Publicerades: 2022-01-11
  20. Goddelike Afsprake

    Publicerades: 2022-01-10

51 / 74

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.