1475 Avsnitt

  1. Neem Die Druk Af

    Publicerades: 2023-11-06
  2. Die Geheim van God se Rus

    Publicerades: 2023-11-06
  3. Vind Rus

    Publicerades: 2023-11-05
  4. Roep Uit Tot Die Here

    Publicerades: 2023-11-04
  5. Jesus Soek en Red

    Publicerades: 2023-11-03
  6. Nederigheid

    Publicerades: 2023-11-02
  7. ‘n Dubbele Porsie

    Publicerades: 2023-11-01
  8. ’n Gesonde Ontevredenheid met ons Karakterfoute

    Publicerades: 2023-10-31
  9. Maak Jou Las Lig

    Publicerades: 2023-10-30
  10. Wat God vir Ons Voorberei het

    Publicerades: 2023-10-29
  11. Voel Jy Moedeloos?

    Publicerades: 2023-10-28
  12. ‘n Helpende Hand

    Publicerades: 2023-10-27
  13. Wees Genadig

    Publicerades: 2023-10-26
  14. Wees Liefdevol

    Publicerades: 2023-10-25
  15. Lewende Geloof

    Publicerades: 2023-10-24
  16. Die Kuns Om Niks te Doen Nie

    Publicerades: 2023-10-23
  17. Dink goed!

    Publicerades: 2023-10-22
  18. God se Roepstem

    Publicerades: 2023-10-21
  19. God Sal Enigiets Doen Om Sy Doel te Bereik

    Publicerades: 2023-10-20
  20. Tevrede in Dor Streke

    Publicerades: 2023-10-19

25 / 74

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.