Vat dit met 'n bietjie sout!
VivA Afrikaans-joernaal - En podcast av Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) - Onsdagar

Kategorier:
Vat dit met 'n bietjie sout! (Gerhard van Huyssteen). Sê ons in Afrikaans jy moet iets met 'n knippie/knypie/korreltjie sout neem/vat? En waar kom die uitdrukking vandaan? Kry ons ook dieselfde wisseling in Engels (tussen "a pinch/grain of salt")? Hierdie vrae word aan die hand van uitgebreide korpusdata ondersoek en toegelig.