Inflasie kruip op tot 3,2%

RSG Geldsake met Moneyweb - En podcast av Moneyweb Radio

Podcast artwork

Kategorier:

Die onafhanklike ekonoom Elize Kruger bespreek Suid-Afrika se inflasiekoers met die nuwe inflasiemandjie en haar vooruitsig vir inflasie.