Die nuwe iPhone 16 kan dié “ongelooflike” dinge doen

RSG Geldsake met Moneyweb - En podcast av Moneyweb Radio

Podcast artwork

Kategorier:

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor die nuwe iPhone 16.