‘n Uitverkore Volk
God se Woord VARS vir jou Vandag - En podcast av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Kategorier:
Send us a text Kolossense 3:12 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees Stel jou voor jy kan die horlosie terugdraai en die vele foute wat jy, net soos ek, in jou lewe gemaak het, ongedaan maak. Wat sou jy verander? Wat sou jy anders doen ... as jy kon oor begin? Die slegte nuus is dat ons nie die horlosie kan terugdraai nie. Ons kan nie ons foute uitvee nie. Ons kan nie daardie slegte bes...