‘n Stukkie Goeie Nuus
God se Woord VARS vir jou Vandag - En podcast av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Kategorier:
Send us a text 2 Timoteus 1:9 Dit is God wat ons verlos en gekies het om ‘n toegewyde lewe te lei. Hy het dit gedoen, nie omdat ons dit verdien het nie, maar omdat dit sy plan was lank voor die begin van die wêreld, naamlik om sy genade aan ons te bewys deur Christus Jesus. (NLV) Goeie nuus is deesdae baie skaars. 'n Messteek hier, 'n skietery daar; rentekoerse wat styg, die aandelebeurs wat daal … jy ken die storie. Miskien is dit hoekom so baie mense verskriklik opgewonde raak wannee...