Die Swaarkry van die Mensdom

God se Woord VARS vir jou Vandag - En podcast av Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Eksodus 3:7-8 Die Here sê toe vir hom: “Jy kan seker wees dat Ek gesien het hoe swaar my volk in Egipte kry. Ek het gehoor hoe hulle teen hulle slawedrywers om hulp roep. Ek is baie bewus van hoe swaar hulle kry. Daarom het Ek afgekom om hulle van die Egiptenaars te bevry en hulle weg te lei uit Egipte na hulle eie mooi, groot land. Dit is ’n land met oorgenoeg kos. (NLV) As jy na alles kyk wat op die oomblik in die wêreld aan die gang is, is dit genoeg om jou moedeloos ...